Modulekode | PFO 733 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Professionele ontwikkeling as onderwyskundige om onafhanklikheid, interafhanklikheid en selfvernuwing te optimaliseer. Die implementering van beginsels van persoonlike visie en leierskap, persoonlike bestuur, interpersoonlike leierskap, kreatiewe samewerking en gebalanseerde selfvernuwing deur aksie-navorsing. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Opvoedkunde Dekaanskantoor |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App